Brand beskadig winkelsentrum in PE

2012-01-26 09:02
Tweets Share Share line Print
Fotogalery - GALERY: Brand by PE-winkelsentrum
klik op klein foto bo om groter prentjie te sien
 

Kaapstad – ‘n Brand het in die vroeë oggendure in ‘n winkelsentrum in Port Elizabeth uitgebreek.

Die bestuur van die Greenacres-sentrum het in ‘n mediaverklaring bevestig dat die brand Donderdagoggend omstreeks 03:00 in die Checkers-winkel uitgebreek het.

Luidens dié verklaring is die brandweer onmiddellik na die toneel ontbied.

Niemand is in die voorval beseer nie.

Daar word berig dat House and Home, Checkers en talle ander winkels beskadig is.

Die volgende winkels sal Donderdag gesluit wees: Checkers, House & Home, Spitz, Absa, Bargain Books, Ackermans, Jet, Rage, Levisons, Romens, Exact, Identity, Queenspark, Debonairs, Froggies at Tinas, Health and Comfort Shoes, Shoe City, Travelex, Fragrance Boutique, Cut Above, Home Comforts (deel van Ackermans), Sheet Street, Maurice Levin Jewellers, Torga Optical, Pollocks en BT Games.

Alle ander winkels in die Greenacres-sentrum sal oop wees.

Die oorsaak van die brand is onbekend.

Motoriste moet Ringweg tot verdere kennisgewing vermy, berig RSG.

Volg Nuus24 op Twitter

- Nuus24

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Vytjie sê... Ag tog,Is die eerste paragraaf nou nodig? Moet 'n mens altyd sout in tottiewond invryf. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RAV4 2.2 D-4D VX 4x4 Dsl MY06
2006
R 249,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

RunX 180 RX 5-dr MY04
2005
R 125,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.