Botsing eis lewe van jong man

2011-12-05 09:05
Tweets Share Share line Print

Bloemfontein – ’n Jong man van Bloemfontein is dood en sy vriend ernstig beseer toe die bakkie waarmee hulle gery het van agter teen ’n konstruksievoertuig en werkers gebots het.

Vier van dié werkers is beseer.

Johan Boonzaaier (26) is op die toneel dood.

Sy vriend, Gerhardus Engelbrecht (28), bestuurder van die bakkie, was Sondag in ’n bevredigende toestand in die Life-Rosepark-hospitaal, sê Esmarie Cronjé, hospitaalwoordvoerder.

Sy sê hy het sagteweefsel-beserings, asook snywonde aan veral sy kop en arm opgedoen.

Die vier werkers is met minder ernstige beserings na die Pelonomi-hospitaal vir behandeling gebring.

Vanessa Jackson, woordvoerder van die ER24-ambulansdiens, sê die twee jong mans se voertuig is in die ongeluk op die hoek van Nelson Mandela-rylaan en Jac van Rhyn-straat heeltemal “oopgeruk”.

Sers. Thabo Litabe, polisiewoordvoerder, sê die mans het Saterdagoggend vroeg van agter teen ’n stilstaande konstruksiebakkie gebots.

Die konstruksievoertuig het glo by ’n rooi verkeerslig gewag.

Engelbrecht se familie het nie Sondag kans gesien om oor die ongeluk te praat nie.

Volg Nuus24 op Twitter

- Volksblad

Lees meer oor: padsterftes  |  ongelukke

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Vytjie sê... Ag tog,Is die eerste paragraaf nou nodig? Moet 'n mens altyd sout in tottiewond invryf. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RAV4 2.2 D-4D VX 4x4 Dsl MY06
2006
R 249,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

RunX 180 RX 5-dr MY04
2005
R 125,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.