Borgtog toegestaan aan pastoor wat glo verkrag

2012-01-18 20:59
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die pastoor van Limpopo wat daarvan beskuldig word dat hy drie lede van sy kerk verkrag het, is Woensdag op borgtog van R1 500 vrygelaat in die Polokwane-landdroshof.

Landdros Janine Ungerer het gesê die staat het daarin gefaal om die hof te oortuig dat die beskuldigde nie op borgtog vrygelaat moet word nie.

Die 50-jarige pastoor van die Devine Deliverance Church in Seshego staan tereg op drie aanklagte van verkragting – een in die Seshego-landdroshof en twee in Polokwane.

Hy is op oujaarsaand in hegtenis geneem nadat ‘n 20-jarige vrou ‘n klag van verkragting teen hom aanhangig gemaak het by die Seshego-polisiekantoor.

Kort nadat hy op borgtog van R2 000 vrygelaat is, het twee meisies, onderskeidelik 14 en 18 jaar oud, klagte teen hom aanhangig gemaak in Polokwane.

Die man se regsverteenwoordiger, J. Papule, wil hê die aanklagte in Polokwane moet teruggetrek word, aangesien die staat nie ‘n mediese verslag het om hul saak te steun nie.

Tydens die borgtogaansoek het Papule aan die hof gesê die aanklagte is ‘n sameswering om sy kliënt in die samelewing in oneer te bring.

Hy het geargumenteer dat een van die slagoffers nie minderjarig is soos vroeër beweer is nie.

Die saak is tot 29 Februarie uitgestel vir verdere ondersoek.

- Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: limpopo  |  verkragtings

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Vytjie sê... Ag tog,Is die eerste paragraaf nou nodig? Moet 'n mens altyd sout in tottiewond invryf. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RAV4 2.2 D-4D VX 4x4 Dsl MY06
2006
R 249,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

RunX 180 RX 5-dr MY04
2005
R 125,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.