Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Boeremag: Vyf skuldig oor Mandela-komplot

2012-08-17 14:33
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Vyf Boeremag-lede is in die Noord-Gautengse hooggeregshof skuldig bevind op aanklagte dat hulle saamgesweer het om oudpres. Nelson Mandela te vermoor.

Herman van Rooyen, die broers Johan, Kobus en Wilhelm Pretorius en Rudi Gouws, is ook skuldig bevind op aanklag van strafbare manslag nadat 'n vrou in Oktober 2002 in 'n ontploffing gesterf het, het die SABC berig.

Regter Eben Jordaan het bevind die staat kon nie bo redelike twyfel bewys dat die mans die vrou wou doodmaak nie en dus kon hulle nie skuldig bevind word op die hoofaanklag van moord nie.
 
Die regter het bevind dat dit blote toeval was dat 'n stuk van die treinspoor die vrou se huis ná die ontploffing getref het.

Die groep is onskuldig bevind op aanklag van poging tot moord.

Die res van die beskuldigdes is onskuldig bevind op aanklagte van strafbare manslag en die moordkomplot teen Mandela, omdat hulle ten tyde van die voorvalle reeds in aanhouding was.

– Lees meer hier

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: boeremag  |  misdaad  |  hof
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
9 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Will Oosthuizen sê... En dan het Flat Wheel de Klerk die vermetelheid om mense te veroordeel wat pessimisties is oor die land! Nee wat FW, daar is geen gebrek aan bewyse om die benarde situasie in die land te beskryf nie, die gewldskultuut doen dit namens die Afrika-pessimiste! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.