Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Boere moet self teen werkers optree – Agri SA

2012-11-16 16:44
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Boere in die Wes-Kaap wie se werkers onwettig staak moet toegelaat word om self te besluit wat die mees geskikte optrede teen hulle sal wees, het Agri SA Vrydag gesê.

"Wetteloosheid en kriminele aktiwiteite kan nie geduld word nie en die skuldiges moet deur die gewone vervolgingsproses tot verantwoording geroep word," het Anton Rabe, hoof van Agri SA se arbeidskomitee, gesê.

Werkgewers moet besluit hoe om teen stakende werkers op te tree, omdat die staking onwettig is, het Rabe gesê.

Rabe het gesê Agri SA verwelkom besprekings wat daarop gemik is om 'n einde aan die staking te bring.

"Ons is toegewy aan konstruktiewe besluite wat die winsgewendheid en die volhoubaarheid van kommersiële boerdery oor die langtermyn kan verseker."

Rabe het verder gesê partye moet saamwerk om sakevertroue en gemoedsrus te herstel sodat die land se beeld herstel kan word.

Plaaswerkers in De Doorns staak sedert verlede week en eis 'n daaglikse loon van R150 en beter werkstoestande. Dié staking het vandeesweek na ander dorpe uitgekring.
       
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: de doorns  |  stakings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
112 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

David Stuart sê... 'n Gewoonlik betroubare bron berig dat die oom aangebied het om twee handboeke saam te neem, wat hy aan die Musins laerskool wou oorhandig. By nadere ondersoek het dit egter geblyk dat die bladsye reeds verwyder is. Daar word vermoed dat dit vir die rol-van-'n-zol vir die gebruik van pappegaaislaai aangewend is. Verdere ondersoek duur voort... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Fourways - 09:31 AM
    Road name: Cedar Road Eastbound
    SLOW TRAFFIC approaching Witkoppen Road
  • Wednesday Paulshof - 09:30 AM
    Road name: Witkoppen Road Eastbound
    DELAYS approaching Stone Haven Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.