Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Boere help stropers aankeer

2013-01-14 17:51
Tweets Share Share line Print

'Polokwane – Die polisie in Limpopo het vier mans wat glo renosters op 'n plaas in die Waterpoort-distrik naby Makhado vir hul horings wou doodmaak, in hegtenis geneem.

Die polisie het op 'n wenk reageer.

"Die eerste verdagte is [Sondag] gedurende 'n gesamentlike sending deur lede van misdaadintelligensie, georganiseerde misdaad en die taktiese reaksie-eenheid in hegtenis geneem ná hy na die voertuig wat deur die stropers gebruik is, teruggekeer het vir meer ammunisie," het kol. Ronel Otto gesê.

'n Verdere ondersoek het getoon dat twee stropers nog op die plaas was.

"Die mans is met die hulp van lugbystand wat deur plaaslike boere verleen is, in hegtenis geneem terwyl hulle probeer het om die plaas te verlaat."

Die vierde man, 'n werknemer op die plaas, is laat Sondagaand aangekeer. Hy is in sy kamer op die eiendom gevind.

"'n Jaggeweer, 'n byl en die voertuig wat deur die stropers gebruik is, is gekonfiskeer."

Die stropers het na bewering skote afgevuur, maar hulle het geen renosters raakgeskiet nie.

Die mans, tussen die ouderdom van 29 en 41, sal Woensdag in die rondgaande hof in Waterpoort verskyn.

– Volg Nuus24 op Twitter.


 

- SAPA

Lees meer oor: misdaad  |  polisie  |  renosterstropery
VOLGENDE OP NUUS24X

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Melani Van Wyk sê... Kobus jy verstaan duidelik nie, die "geestelike leiers" sal NIKS in die anti-christiese regering se koppe kan in kry nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Pretoria - 06:23 AM
    Road name: Bremer Street / Transoranje Road Southbound
    SLOW TRAFFIC between van der Hoff Road and Vom Hagen Street
  • Thursday Benoni - 06:21 AM
    Road name: N12
    MISTY CONDISTIONS betweeen Benoni and Daveyton - drive with care and use headlights
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.