Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Boere gewillig om te onderhandel

2013-01-11 08:20
Tweets Share Share line Print

Worcester – Sommige boere het tot salaris-onderhandelings met vakbonde ingestem nadat betogings in dele van die Wes-Kaap weer gewelddadig geraak het.

“Hierdie besprekings is apart van die onderhandelinge wat ons met Agri SA gehad het,” het Tony Ehrenreich, Wes-Kaapse sekretaris van die vakverbond Cosatu, aan verslaggewers gesê.

Hy sê die ooreenkoms betrek boere en sommige groepe.

Gerhard de Kock, voorsitter van die groep Cape Orchards, sê hy het 28 boere uitgenooi na 'n vergadering wat Vrydag sal plaasvind.

De Kock verteenwoordig 12 plase in die Hexriviervallei by De Doorns, wat die kern was van die gewelddadige skermutselings tussen die polisie en stakende seisoenswerkers.

Die polisie het Donderdag 'n waterkanon, rubberkoeëls en skokgranate gebruik in 'n poging om honderde stakers uiteen te jaag.

Polisiebeamptes is by tye met klippe bestook.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: de doorns  |  stakings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
12 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Bia Force sê... Wahahaha! Vergeet van die kool en tamaties.... Julius, luister wat Anti Trippie sê! Bly by beeste.... en moenie te veel kinders hê nie, tensy jy 'n plaas vir elkeen het.... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Midrand - 12:39 PM
    Road name: N1 Northbound
    VELD FIRE with poor visibility before the Samrand Road exit - turn on headlights, reduce speeds and drive with care
  • Wednesday Kempton Park - 12:17 PM
    Road name: R21 Southbound
    STATIONARY TRUCK in the left lane before the R24 / Airport Interchange - expect delays
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.