Boere: G'n belasting as geweld nie stop

2011-02-24 12:00
Tweets Share Share line Print

Stellenbosch – Die gemeenskap van Stellenbosch het Woensdag onderneem om belastinggeld terug te hou indien die regering nie `n plan maak met die vlaag misdaad wat dié dorp en omgewing teister nie.

‘n Buurman van die vermoorde wynboer, Alberto Costa, het die voorstel aan ‘n vergadering oor geweldsmisdaad in die Stellenbosch-omgewing gemaak wat deur die provinsiale regering, boere en dorpenaars bygewoon is.

Volgens Gerrit van Rensburg, Wes-Kaapse minister van landbou, is boere die groep mense in Suid-Afrika waar die meeste moorde gepleeg word. “ ’n Boer wat sy deel gedoen het vir die ekonomie, die gemeenskap en voedselproduksie is nou net ‘n nommer op ‘n moordlys. Nommer 1 651 om korrek te wees.”

Hy sê die koste van ernstige misdaad beloop al 20% van die land se BBP. Hy het voorgestel die sowat 400 000 onwettige vuurwapens wat in omloop is, moet uit die samelewing verwyder word. Van Rensburg het ook ‘n beroep gedoen vir ‘n eenheid wat “24 uur per dag misdadigers genadeloos jag”.

Lees meer by Landbou.com

Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: plaasmoorde  |  misdaad

Lewer kommentaar op hierdie artikel
73 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Pierre sê... ANC-DISSIPLINE? Nie moontlik nie, jammer! "Dissipline" kom nie voor in die Zulu, Xosa, Pedi,Sotho,ens. woordeskat nie. Dis 'n westerse woord en gebruik!"Hulle" verstaan nie hierdie dinge nie! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY96
2002
R 50,000.00

BMW

330i CONVERT SPORT AT (E93)
2011
R 559,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.