Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Boer verbied om ontsnapte krokodille te vang

2013-02-08 09:23
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die departement van omgewingsake in Limpopo het die boer op wie se plaas duisende krokodille weggespoel het tydens die onlangse vloede verbied om krokodille in die Limpoporivier te vang, berig Beeld.

Zane Langman, van die Rakwena-krokodilplaas in die Pontdrif-gebied, het gister gesê hulle is besig met onderhandelinge met die departement.

“Hulle het vir ons gesê ons mag geen krokodille in die Limpoporivier vang voordat hulle toestemming gee nie omdat ons nie kan bewys die krokodille behoort aan ons nie.”

Die krokodille het wêreldwyd opslae gemaak toe sowat 7 000 van die 15 000 losgekom het toe die Limpoporivier sy oewers oorstroom het.

Langman het gesê sowat 3 000 van die krokodille is die afgelope drie weke op die plaas en in die omliggende gebied gevang. Die res van die krokodille is in die Limpopo en sytakke van dié rivier.

Wisani Shilenge, woordvoerder van die departement van omgewingsake, kon gister nie vir kommentaar bereik word nie.

Intussen het die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) in ’n verklaring gesê die manier waarop die krokodille gevang word, is “onmenslik”.

Nazareth Appalsamy van die NDBV het gesê inspekteurs het gesien hoe van die krokodille met skokstokke geskok word om hulle te vang.

Rakwena word die afgelope 15 jaar deur Langman se skoonpa, Johan Boshoff, bedryf.

Die krokodilvelle word na onder meer Italië uitgevoer. Van die krokodilvelprodukte word op die plaas verkoop. Krokodilvleis word ook plaaslik verkoop.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
29 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarie Van Niekerk sê... Gelukkig kan niemand my dwing om hom te respekteer nie, dit is darem nog my eie vrye keuse en word nog nie deur wetgewing afgedwing nie. Hoe se hulle jy kan jou vriende kies, maar jou familie moet jy aanvaar. Zuma is nie 'n vriend of 'n familielid van my nie so my keuse om nie van hom te hou of hom te respekteer nie, is dus nog groter Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

VB Developer

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

PHP developer

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

K2 workflow Analyst Developer

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.