Boer se vrou eis R4 miljoen van polisie

2011-10-17 09:11
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Boer se vrou dagvaar die polisie vir meer as R4 miljoen vir die verlies van finansiële ondersteuning ná haar man se dood, berig Independent Online.

Kobus de Vries (54) van Babanango het op 20 Januarie vanjaar in 'n skietery met sowat 40 gewapende polisiemanne by sy plaashuis gesterf.

Rentia, sy weduwee, vat die minister van polisie hof toe om hom aanspreeklik te hou vir die dood op haar man.

In hofdokumente van deur Carel Taute, haar regsverteenwoordiger, ingedien is, eis Rentia, 'n veearts wat intussen na Somerset-Wes verhuis het, R4 008 000 van die minister. Sy eis ook rente op die bedrag.

Taute het gesê mnr. De Vries het jaarliks 'n bedrag van R200 000 aan sy vrou gegee. Sy het nie gewerk nie, maar is sedert haar man se dood genoop om 'n swakbetaalde werksgeleentheid te aanvaar.

Toe die nuus van mnr. De Vries se dood bekend gemaak is, het kol. Jay Naicker, polisiewoordvoerder, gesê die inligting tot sy beskikking toon dat De Vries doodgeskiet is toe hy op die plaaslike polisie en die taktiese reaksie-eenheid losgebrand het.

Die saak is nou by die kantoor van die staatsprokureur, wat 20 dae kans het om op die dokumente te reageer.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: sapd  |  hof

Lewer kommentaar op hierdie artikel
15 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Pierre sê... ANC-DISSIPLINE? Nie moontlik nie, jammer! "Dissipline" kom nie voor in die Zulu, Xosa, Pedi,Sotho,ens. woordeskat nie. Dis 'n westerse woord en gebruik!"Hulle" verstaan nie hierdie dinge nie! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris 1.3 T3 Plus 5-dr
2007
R 112,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 119,995.00

CHEVROLET

SONIC 1.6 LS 5DR
2012
R 169,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.