Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Boer 'raadop' oor onwettige plakkers

2012-07-29 07:36
Tweets Share Share line Print

Burgersfort – 'n Boer van Burgersfort in Limpopo sukkel al agt jaar lank om onwettige plakkers van sy grond af te kry en een van die plakkers het selfs 'n dubbelverdiepinghuis op sy plaas gebou, berig Rapport.

Roelof Joubert se buurman, Jacob Mohlala (88), is ook raadop oor veediefstal waarvoor hy dieselfde plakkers die skuld gee.

Die eerste plakkers het volgens die berig in 2003 op Dresden, Joubert se plaas van sowat 110 ha aangekom. Weens 'n watertekort word daar nie meer op die plaas geboer nie.

Joubert verhuur die geboue op die perseel aan sakelui.

Shaealegolo Kgwete, die plakkers se selfaangestelde leier, het intussen vir hom ’n dubbelverdiepinghuis op Joubert se grond gebou.

Joubert sê toe hy die eerste plakkers van sy grond wou afsit, het hulle gesê Kgwete het die grond aan hulle “verkoop”.

Ook Joubert se klagte van betreding by die polisie en pleidooie aan die Groter Tubats se plaaslike raad en die departement van landelike ontwikkeling en grondhervorming het op niks uitgeloop nie.

Die munisipaliteit het trouens in 2010 dienste aangelê na waar die plakkers en Kgwete woon.

Kgwete het gesê hy wil geen kommentaar lewer oor die aantygings teen hom nie.

– Lees meer hier

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: boere
VOLGENDE OP NUUS24X

Winnie weer by Madiba

2013-06-18 17:57

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
16 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Erik Prinsloo sê... Nar!!!!! Kind skaam seker sy oe uit sy kop vir sy pa. Watter lewensles leer hy sy kind! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: Chris Hani Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Sea Cow Lake Road
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: M7
    TRAFFIC LIGHTS not working at the Bellair / Wakesleigh Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.