Boer gee glo R2 milj om Malema uit te haal

2010-04-01 15:33
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Die ANC het Donderdag sy skok uitgespreek oor 'n SMS wat 'n R2 miljoen beloning aanbied vir enigeen wat Julius Malema doodmaak.

Die ANC neem dié dreigement "baie ernstig" op en het dit by die minister van polisie, Nathi Mthethwa, vir verdere ondersoek aangemeld, het Jackson Mthembu, ANC-woordvoerder, gesê.

"Dié SMS is 'n openbare verklaring om (Malema) dood te maak," het hy gesê.

'n Boer van Delmas het glo dié beloning aangebied.

Die dreigemente herinner aan veldtogte van die regse propaganda teen ontslape ANC-lede wat eindelik doodgemaak is, meen die party.

"Ons hoop nie daar is 'n poging om só 'n omgewing rondom Malema te skep nie, ten spyte van die irritasie wat sommige mense dalk met hom mag hê," lui die verklaring.

Mthembu het gesê die ANC het die VF+ herhaaldelik gewaarsku oor sy veldtog teen Malema.

"Dit is ons siening dat die veldtog deur die VF+ 'n gunstige omgewing skep vir enige persoon of groep om aksie te neem om Malema skade te berokken en selfs 'n sluipmoord op hom uit te voer."

Die VF+ het 'n kriminele klag teen Malema aanhangig gemaak omdat hy herhaaldelik "Skiet die Boer" sing.

Die VF+ het ’n veldtog teen die ANC-jeugleier geloods sodat druk op die regering geplaas kan word om op te tree.

– Sapa

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: julius malema  |  misdaad  |  anc  |  politiek

Lewer kommentaar op hierdie artikel
148 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

piet.dejager.9 sê... Jy is reg Ederik. Die klem moet lè op "bereid om te werk" Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Development Manager

South Africa. Pretoria
Hire Resolve
R20000 - R24000

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris 1.3 T3 Plus 5-dr
2007
R 112,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 119,995.00

CHEVROLET

SONIC 1.6 LS 5DR
2012
R 169,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.