Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Boelies is skole se grootste probleem – opname

2012-12-04 12:44
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Boelies is die grootste probleem in skole, het die navorsingsgroep Pondering Panda in 'n opname bevind.

Altesaam 7 324 Suid-Afrikaanse leerders, onderwysers en families van leerders tussen die ouderdomme van 13 en 34 is gevra om die grootste probleme by hul skool te identifiseer.

"Boelies bly een van die grootste redes vir kommer, met 28% wat sê dit is een van die grootste probleme by hul skool," het die groep in 'n verklaring gesê.

Die opname word gereeld per selfoon gedoen.

In Junie het 31% van respondente gesê boelies is die grootste probleem.

'n Kwart van respondente het ouers se onbetrokkenheid gekritiseer terwyl 24% gekla het oor toiletgeriewe.

Boelies is 'n groter rede vir kommer onder jong respondente.

'n Derde van 13- en 14-jarige leerders het boelies geïdentifiseer as 'n groot probleem, vergeleke met 25% van leerders in die ouderdomsgroep 15 tot 17.

Minder swart mense sien boelies as 'n groot probleem, met slegs 26% wat dit as 'n probleem geïdentifiseer het.

In teenstelling hiermee, het 40% van wit mense 35% van bruin mense en 52% van Indiërs gesê boelies is 'n groot probleem.

In die Wes-Kaap (35%), Gauteng (35%) en die Noordwes (33%) word boelies as 'n groot probleem gesien.

"Dit is duidelik dat boelies 'n regte probleem is in skole," het Shirley Wakefield, woordvoerder van Pondering Panda, gesê.

"Die feit dat dit meer belangrik geag word as infrastruktuurvereistes, beteken dat dit hoog op die prioriteitslys van onderwysers, ouers, en onderwysbeamptes moet wees."

Wakefield het gesê om geboelie te word, het skadelike langtermyn-uitwerkings op leerders se psige en hul vermoë om te leer.

Sy het gesê die probleem kan vererger deur die toename in kuberboelies, wat nie so maklik is om te identifiseer nie.
      
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
16 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

legens sê... of waar `n mens op twee planke vasgespyker ,beskou word as `n voorwerp van aanbidding . Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.