Boeke en skryfbehoeftes by skool verbrand

2012-01-18 16:57
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Boeke en skryfbehoeftes is Woensdag in ‘n voorval van brandstigting by ‘n hoërskool in Matlala vernietig, het die polisie in Limpopo gesê.

“Ons weet regtig nog nie of dit skoliere, onderwysers of iemand anders was wat die voorraad aan die brand gesteek het nie. Ons ondersoek die voorval,” het lt. kol. Mohale Ramatseba gesê.

Die voorraad is vroeg in die oggend in die personeelkamer van die BK Matlala Hoërskool verbrand, met skade van sowat R60 000 wat aangerig is.

Teen 12:00 was niemand nog in verband met die voorval in hegtenis geneem nie.

‘n Soortgelyke voorval het verlede jaar ook met die openingsdag by die skool plaasgevind en niemand is in hegtenis geneem nie. Skade wat R360 000 beloop het is deur ‘n brand in die biblioteek aangerig.

Ramatseba het enigiemand wat oor inligting oor die voorvalle beskik aangemoedig om die polisie te kontak.

Die departement van onderwys in Limpopo was nie onmiddellik beskikbaar vir kommentaar nie.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- SAPA

Lees meer oor: skole  |  brandstigting

Lewer kommentaar op hierdie artikel
13 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

piet.dejager.9 sê... Jy is reg Ederik. Die klem moet lè op "bereid om te werk" Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris 1.3 T3 Plus 5-dr
2007
R 112,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 119,995.00

CHEVROLET

SONIC 1.6 LS 5DR
2012
R 169,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.