Bloulig-tiener wéér in hospitaal

2011-12-23 10:45
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Thomas Ferreira, die 18-jarige seun wat breinskade opgedoen het nadat hy ses weke gelede deur 'n ampsvoertuig getref is, is weer in die hospitaal nadat hy 'n virus opgedoen het, het The Star Vrydag berig.

Ferreira, wat in 'n rehabilitasiesentrum versorg word, het 'n hoë koors ontwikkel en is omstreeks 14:00 Donderdagmiddag in die Krugersdorp-hospitaal opgeneem.

"Hy het 'n hoë koors en hulle het besluit dit is beter dat hy teruggaan hospitaal toe," het Paul Ferreira, sy pa, gesê.

Thomas is op 5 November op sy motorfiets omgery deur die bloulig-voertuig van Humphrey Mmemezi, LUR vir plaaslike regering en behuising. Hy het erge kopbeserings opgedoen en is met swelling en bloeding op die brein in die waakeenheid van die Krugersdorp-hospitaal opgeneem.

Nomvula Mokonyane, Gautengse premier, het toe onderneem om die tiener se mediese rekeninge te betaal.

Die koste van die rehabilitasiesentrum waarheen Thomas verlede Maandag verskuif is, beloop R120 000 'n maand.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: thomas ferreira  |  ongelukke  |  bloulig

Lewer kommentaar op hierdie artikel
18 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

piet.dejager.9 sê... Jy is reg Ederik. Die klem moet lè op "bereid om te werk" Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris 1.3 T3 Plus 5-dr
2007
R 112,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 119,995.00

CHEVROLET

SONIC 1.6 LS 5DR
2012
R 169,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.