Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Blou Bul-bylmoordenaar 'is skisofrenies'

2012-11-26 09:06
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die verhoor van ‘n voormalige Blou Bul-rugbyspeler wat van ‘n reeks bylmoorde aangekla word, sal binnekort in Durban se hooggeregshof voortduur.

Die verhoor is verlede week uitgestel toe Phindile Joseph Ntshongwana se prokureur, Themba Mjoli, gesê het sy kliënt lyk gespanne.

Mjoli sê dis ‘n simptoom van die beskuldigde se siektes; ‘n bipolêre toestand en skisofrenie.

‘n Vrou wat twee jaar gelede na bewering deur die oud-rugbyspeler verkrag is, het verlede week haar plek in die getuiebank geneem.

Sy het gesê Ntshongwana het haar sonder ‘n kondoom verkrag in die drie dae wat hy haar aangehou het. Hy het blykbaar gedink sy is sy vriendin.

Die vrou sê hulle het nog nooit vantevore ontmoet nie.

“Hy het my gevra hoekom ek sy kind vermoor het,” het die vrou gesê.

Ntshongwana staan tereg op aanklagte van ontvoering, verkragting en aanranding.

Die oud-rugbyspeler staan ook tereg op drie aanklagte van moord en twee aanklagte van poging tot moord.

Ntshongwana het na bewering Paulos Hlongwa, Simon Ngidi en nog ‘n man vermoor. Hulle is almal met ‘n byl doodgekap.

Hy het op al die aanklagte teen hom onskuldig gepleit.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Salie Weerie sê... En toe? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Pretoria - 10:13 AM
    Road name: R50 Delmas Road Northbound
    ACCIDENT near Sinovich Drive
  • Wednesday Midrand - 09:57 AM
    Road name: R55 Southbound
    DELAYS can be expected approaching Allandale Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.