Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Bloem-paartjie gesoek ná selfmoordpakt

2013-02-12 09:22
Tweets Share Share line Print

Bloemfontein – 'n Grootskaalse soektog is aan die gang na 'n paartjie van Bloemfontein wat na bewering ’n selfmoordpakt aangegaan het, berig Volksblad.

Mariske Groenewald (26) en Liza Hugo (32) is albei Saterdagaand by die Parkweg-polisiekantoor deur hul families as vermis aangemeld.

Volgens Liza se pa, Duart Hugo, het sy ’n selfmoordbrief agtergelaat waarin sy sê sy het begin dwelms gebruik en is skaam om terug te kom.

Duart sê daar is egter niks wat sy en sy vrou, Tolla, se liefde vir hul dogter kan minder maak nie.

“Ons sal haar soos altyd oorweldig met liefde.”

Die selfmoordbrief is Saterdagaand in haar Bybel gekry.

“Sy het in die brief gesê dat sy ’n einde aan alles wil maak.”

Liza het tot ’n stukkie aan almal geskryf wat baie vir haar in haar lewe beteken en wie haar draers op haar begrafnis moet wees.

Hoewel hy nog nooit vir Mariske ontmoet het nie, het hy by haar vriende verneem sy dogter en Mariske is in ’n verhouding en hulle is Saterdag saam in Liza se wit Chery QQ gesien.

Mariske het volgens haar stiefbroer, Mark Matthysen, Saterdag kort voor 22:00 ’n laaste SMS aan hulle gestuur dat sy “klaar is met alles”.

Sy is in Januarie vanjaar van haar man geskei en het twee klein kindertjies.

Die vroue se families het mekaar die eerste keer by die Park­weg-polisiekantoor ontmoet waar hulle die twee jong vroue as vermis aangemeld het.

Die registrasienommer van die wit Chery QQ is DZC124FS.

Enigiemand met inligting word gevra om ao. Herman Coetzee by 083 454 9299 te bel.

– Volg Nuus24 op Twitter

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jan van der Westhuizen sê... "...het Zuma gesê die president het die reg om met enigiemand vriende te wees." - As hy iets van politiek/diplomasie af geweet het, sou hy weet dit is 'n president nie beskore nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Fourways - 07:21 AM
    Road name: N1 Northbound
    DELAYS between Malibongwe Drive and the Rivonia Road exit
  • Thursday Pretoria - 07:21 AM
    Road name: Stormvoel Road Both Ways
    SLOW TRAFFIC approaching Derdepoort Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.