Biskop in sop oor seks

2010-04-15 12:14
Tweets Share Share line Print

Durban – ‘n Biskop van die National Christian Assemblies of God het in die Harding-landdroshof verskyn nadat ‘n hele string aanklagte van seksuele teistering teen hom aanhangig gemaak is.

Sandile Christopher Ndlovu, word daarvan beskuldig dat hy die vroulike lidmate van sy kerk glo seksueel geteister het.

Volgens die Isolezwe-koerant was sommige van die vroue getroud en was daar selfs ‘n 14-jarige slagoffer.

Die pa van die 14-jarige meisie het Woensdag in die hof getuig. Volgens hom was sy dogter na bewering deur Ndlovu geteister terwyl hy aan die kerk verbonde was.

Na bewering het ‘n groep van die kerk se leiers saamgekom en vir Ndlovu gevra om twee lyste op te stel van al sy slagoffers. “Die een lys is vir die jong slagoffers en die ander lys vir die ouer slagoffers,” het die getuie gesê.

Ndlovu het glo ooreengekom om sowat R300 000 aan die kerk te gee sodat hulle dit aan die slagoffers kan oorhandig.

Volgens die getuie het Ndlovu ‘n ooreenkoms onderteken om dié bedrag geld voor 25 Junie 2007 te betaal.

Ndlovu het glo nooit die geld betaal nie.

Die saak duur Donderdag voort.

- Sapa
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: hof  |  kerk  |  geloof  |  seks

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Dawie sê... Weer 'n verdomde taxi...Wanner gaan die luiaards van die regering besef die goet hoord nie op ons paie nie, maak nie saak hoe gerieflik dit vir ander is nie..As die drywers nie kan bestuur nie, moet hulle summier af van ons paie af... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris 1.3 T3 Plus 5-dr
2007
R 112,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 119,995.00

CHEVROLET

SONIC 1.6 LS 5DR
2012
R 169,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.