Bielie van ’n slang het gesin op hol

2011-01-14 10:23
Tweets Share Share line Print

Stellenbosch. – Die “oupa van alle slange” is Woensdag in Caledon gevang nadat ’n Kaapse kobra ’n gesin op hol gejaag het.

Gawie Botes van die departement van korrektiewe dienste (DKD) se vrou, Ria, is ’n dagma van twee jong kinders. Die Botes-gesin se dogter, Trunelle (26), het ’n stukkie van die slang se stert gewaar toe dit in hul huis agter ’n kas ingeseil het.

Insp. Paul Olivier, bekend as Caledon se slangvanger, het gesê dit is die grootste slang wat hy al moes verwyder.

Olivier het die “kolossale slang” van tusen 1,8m en 2m die volgende dag in die natuur vrygelaat.

“Daar is ’n dammetjie in die tuin voor die huis en ek vermoed hy het water gesoek ná die hitte van die vorige paar dae,” het Botes bygevoeg.

Huise op die DKD-terrein grens aan die agterkant aan die veld. Inwoners wil nou ’n plaagbeheermaatskappy se hulp inroep om die gebied te beveilig.

Volgens Botes is dit reeds die vierde slang wat by hulle besoek aflê. In Oktober verlede jaar is nog ’n Kaapse kobra onder ’n seil op ’n komposhoop aangetref. Olivier het ook dié slang verwyder. 

Volg Nuus24 op Twitter

- Die Burger

Lees meer oor: slange

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Dawie sê... Weer 'n verdomde taxi...Wanner gaan die luiaards van die regering besef die goet hoord nie op ons paie nie, maak nie saak hoe gerieflik dit vir ander is nie..As die drywers nie kan bestuur nie, moet hulle summier af van ons paie af... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris 1.3 T3 Plus 5-dr
2007
R 112,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 119,995.00

CHEVROLET

SONIC 1.6 LS 5DR
2012
R 169,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.