Betogers brand raadslid se huis af

2010-02-24 10:57
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - 'n Raadslid se huis en motor is deur ontstoke betogers in Sharpeville, Johannesburg, aan die brand gesteek.

Kapt. Julia Klaasen, 'n polisiewoordvoerder, het Woensdag gesê die voorval het omstreeks 23:00 Dinsdagaand plaasgevind.

Niemand is in verband met die voorval in hegtenis geneem nie en die betogers is intussen uiteengejaag.

Inwoners het Dinsdag begin betoog en het paaie in die gebied versper.

Hulle het bande aan die brand gesteek en Seifostraat en die Vuka-afdeling van die nedersetting versper.

'n Bus wat passasiers opgelaai het, is met klippe bestook terwyl dit deur die gebied gery het. Een passasier is beseer.

Sy is na 'n nabye hospitaal geneem vir behandeling.

Die polisie glo die oorsaak van die betoging is swak dienslewering in die gebied.

Klaasen het gesê die polisie sal Woensdag die gebied monitor.  

Gemeenskapsleiers en inwoners het Dinsdag by die Sharpeville-stadion vergader om regeringsbeamptes "onder die toesig en beheer van die polisie" te ontmoet.

Intussen is Orange Farm kalm ná gewelddadige betogings die afgelope paar dae.

– Sapa

 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: betogings  |  dienslewering

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Dawie sê... Weer 'n verdomde taxi...Wanner gaan die luiaards van die regering besef die goet hoord nie op ons paie nie, maak nie saak hoe gerieflik dit vir ander is nie..As die drywers nie kan bestuur nie, moet hulle summier af van ons paie af... Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris 1.3 T3 Plus 5-dr
2007
R 112,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 119,995.00

CHEVROLET

SONIC 1.6 LS 5DR
2012
R 169,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.