Bestuurder soek ná trekker man doodry

2011-11-05 18:05
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Man is Saterdagmiddag dood ná 'n trekker oor hom gery het toe hy in Mid Illovo in KwaZulu-Natal van dié voertuig afgeval het, het paramedici gesê.

Die man, in sy vroeë 20's, het op Umbumbulu-straat, ongeveer 5 km van Mid Illovo se hoofstraat, saam met 'n bestuurder op die trekker gery, het Vanessa Jackson, woordvoerder vir ER24, gesê.

Die man het glo op die bakwerk bo die wiel gesit toe hy van die trekker afgeval het.

"Ooggetuies het verduidelik dat die trekker oor die man gery het ná hy afgeval het. Paramedici het hom gevind waar hy op 'n gruispad lê, in 'n kritieke toestand en skaars lewend."

Jackson sê paramedici het die man op die toneel vir ernstige beserings aan sy kop en bors behandel.

Hy is na die Edendale-hospitaal geneem vir verdere behandeling, maar sy toestand het kort na sy aankoms drasties versleg.

"Ten spyte van pogings deur die hospitaal se noodpersoneel, met bystand van paramedici, het die man nie sy beserings oorleef nie en is hy dood verklaar," het Jackson gesê.

Die polisie sal die saak ondersoek omdat die trekker en bestuurder nie op die toneel agtergebly het nie.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
9 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

rio.canovibrand sê... oooo... hier kom moeilikheid :( Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris 1.3 T3 Plus 5-dr
2007
R 112,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 119,995.00

CHEVROLET

SONIC 1.6 LS 5DR
2012
R 169,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.