Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Bestuurder met epilepsie was glo metro-beampte

2012-08-14 11:45
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die motoris wat die lewe van ‘n baba geëis en ‘n ma en haar ander kinders beseer het toe hy ‘n epileptiese aanval in Soweto gehad het, is ‘n metropolisie-beampte, is Dinsdag berig.

Die ses maande oue Tshiamo Letsholo is op sy ma, Sylvia, se rug dood terwyl sy op pad was na die regeringsagentskap vir maatskaplike sekerheid (Sassa).

Haar seun, Oratile (5), wat glo doofstom is, haar dogter, Mmathapelo (17), en haar niggie Utlwanang is beseer.

Senock Matoboko, woordvoerder vir Johannesburg se nooddienste, het aan The Star gesê die beampte het glo verlede jaar met ‘n Volkswagen Golf teen ‘n muur op dieselfde pad gebots terwyl hy ‘n epileptiese aanval gehad het.

Volgens Edna Mamonyane, ‘n metropolisie-woordvoerder in Johannesburg, was die beampte op pad werk toe in sy eie motor toe die ongeluk Maandag in Meadowlands plaasgevind het.

“Ons kan op die oomblik nie bevestig wat veroorsaak het dat hy beheer oor die motor verloor het nie, maar daar word beweer dat hy ‘n epileptiese aanval gehad het,” het sy aan die koerant gesê.

“As hy ‘n toestand het, het hy dit nie aan ons bekendgemaak nie. Dit sal gevaarlik wees om iemand met epilepsie op die pad te sit, veral omdat ons nie weet hoe ernstig die toestand is nie.”

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: ongelukke
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
12 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Rina Burger sê... De Villiers!! Hierdie opmerking van jou is laag en ongevraag. Oscar se familie gaan deur hel. Nie nodig dat jy vrot eiers kom le nie! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.