Beskermer moet besluit oor DA-tender

2011-08-21 21:55
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, sal vandeesweek besluit of sy ‘n tender vir kommunikasiedienste in die Wes-Kaap sal ondersoek, het haar woordvoerder Sondag gesê.

Die tender, wat tussen R50 miljoen en R70 miljoen werd is en aan die agentskap TBWA/Hunt Lascaris toegeken is, is ‘n kontrak van twee jaar vir die ontwikkeling en implementering van ‘n handelsnaam- en kommunikasiestrategie vir die Wes-Kaapse regering.

Kgalalelo Masibi, Madonsela se woordvoerder, het gesê daar word op die oomblik vasgestel of ‘n ondersoek na die saak nodig is.

Die Sunday Times het berig die provinsiale tesourie in die Wes-Kaap het bevind daar was ‘n gebrek aan beheermaatreëls en goeie regeringsbeginsels in die toekenning van die tender.

Zille het aan die koerant gesê sy glo die tenderproses was “deursigtig, regverdig, billik, mededingend en koste-effektief”.

“Ek het gesê ons het niks om weg te steek nie en het die ouditeur-generaal versoek om ‘n oudit van die tenderproses uit te voer,” het sy gesê.

- Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

rio.canovibrand sê... oooo... hier kom moeilikheid :( Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris 1.3 T3 Plus 5-dr
2007
R 112,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 119,995.00

CHEVROLET

SONIC 1.6 LS 5DR
2012
R 169,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.