Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Berigte oor hospitale se vuil linne 'onwaar'

2012-09-12 12:40
Tweets Share Share line Print

Durban – Sibongiseni Dhlomo, LUR vir gesondheid in KwaZulu-Natal, ontken berigte dat provinsiale hospitale ‘n tekort aan linne het, het ‘n koerant berig.

The Mercury het vroeër berig dat alle provinsiale hospitale sukkel om skoon linne vir operasiesale in die hande te kry, aangesien die provinsiale departement van gesondheid se grootste wassery – by Sea Cow Lake in Durban – se wasmasjiene nie werk nie.

Volgens die koerant het dokters by Addington-hospitaal in Durban gedreig om operasiesale te sluit indien die departement van gesondheid nie werk daarvan maak om skoon linne te verskaf nie.

Dhlomo het glo in ‘n onderhoud aan Ukhozi FM gesê dié hospitaal is die enigste een wat ‘n krisis beleef.

“... Dis net Addington-hospitaal wat deur die probleem in die gesig gestaar word, omdat sy bestuur óf lui is óf nie weet hoe om sy werk te doen nie,” het sy gesê.

Dhlomo sê die hospitaal moet verduidelik hoekom hy met beddegoed sukkel en hoekom ander hospitale wie se wasgoed by dieselfde wassery gewas word, nie dieselfde probleem het nie.

Empangeni se Ngwelezana-hospitaal het ook probleme met linne aangemeld.

The Mercury berig die wassery, wat 12 hospitale en nege klinieke se linne was, het drie tonnelwasmasjiene, maar net een van hulle werk. Vyf ander kleiner masjiene, is ook foutief.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
31 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Hans Onrust sê... Waar het de grenzen van SA betreft: het handjeklap tussen Bob en Jake is een formele toestand voorzien van gemeenschappelijke neigingen waaronder een paar niet al te beste. Dat laat onverlet dat er onvoorstelbare en onoverzichtelijke aantallen mensen de SA grens zijn gepasseerd en hier rondlopen, de een op zoek naar werk de ander naar een 'beter leven' ten koste van alles, wat niets met xenofobie van doen heeft omdat het in vele landen onevenredig vertegenwoordig 'migratie gerelateerd geweld' een bekend verschijnsel is. Daar mogelijkheid van georganiseerde verbanden maar zeker ook terroristen (in spe) van iedere bestaande en bekende groepering dan wel nieuwe vertakkingen is pertinent niet uitgesloten. Een heel ander van belang zijnd onderdeel van deze massamigratie/vluchtelingenstroom is hoe dit gigantisch drukt op de kosten van de medische uitgaven waarbij verondersteld dat de migranten niet onder dekking van goede 'heath insurances' zullen binnenkomen. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.