Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Benoni-man in plas bloed by fabriek gevind

2012-07-12 12:51
Tweets Share Share line Print
Video - Waaghals val 200 m, oorleef
'n Waaghalsige koordloper het 200 m ver in 'n ravyn geval ná sy toertjie skeefgeloop het – en dit boonop oorleef. KYK
 

Johannesburg – ‘n Man het gesterf nadat hy deur ‘n fabriek se dak in Benoni aan die Oos-Rand geval het, het paramedici gesê.

Jeffrey Wicks, ‘n woordvoerder vir Netcare 911, sê die man het 6 m ver geval.

Wicks sê dit blyk dat die werker op die dak beweeg het en op ‘n verswakte deel van die struktuur getrap het.

“Hy het deurgeval en die betonvloer getref.”

Die werker het in ‘n plas bloed gelê toe paramedici by die toneel opgedaag het, het Wicks bygevoeg.

Wicks sê die man het aan sy kritieke beserings beswyk.

Die polisie ondersoek die voorval.

Volg Nuus24 op Twitter 

- SAPA

Lees meer oor: sterftes
VOLGENDE OP NUUS24X

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

legens sê... nu un soos by enige ouer , is daar meriete in u stelling oor die veiligheid van kindertjies . maar onthou net , die mees onlangse geskiedenis wys ,soos met die groot trek ,dat in die geslote gemeenskappe naderhand neef vir niggies , mammas vir seuns ,ooms vir kleinniggies en broers vir susters begin aantreklik lyk en dan kom daar die mees opskure karakters vorendag . Legens meen wie het al die portrette van die voortrekkers gade geslaan ? neem nou sarel cilliers as voorbeeld. skreeulelik , selfs die wild het gevlug toe hy in aantog was . Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.