Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Benoni-betoging raak gewelddadig

2012-10-17 14:11
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Diensleweringsbetoging buite Benoni se munisipale geboue het Woensdag gewelddadig geraak.

Betogers het stokke en klippe na polisiebeamptes gegooi wat gehelp het om die gebou af te sper.

Die polisie het rubberkoeëls gebruik om die betogers te verjaag.

Ongeveer 20 mense is in die chaos beseer. Sommige het beserings opgedoen toe hulle geval het terwyl mense probeer vlug het.

'n Paar van die betogers is in hegtenis geneem en in polisievoertuie van die toneel weggeneem, en die skare is daarna uitmekaar.

Honderde betogers wat terug na 'n informele nedersetting in die buitewyke van Wattville geloop het, het motors en winkels beskadig.

"Ek kan nie glo hulle het dit gedoen nie," het een motoris gesê, wat uit 'n winkel gekom het en ontdek het dat sy motorruit uitgeslaan is.

'n Sapa-verslaggewer op die toneel het minstens vyf erg beskadigde motors getel.

'n Man wat as die protesleier geïdentifiseer is, Ezekial Mtungwa, het agter die groep geloop.

"Ek is teleurgesteld in hulle. Dis nie wat ons beplan het nie," het hy gesê.

"Ek het vir die polisie gesê hulle moet oorneem."

Mtungwa was deel van 'n groep wat met amptenare van die behuisingsdepartement wou praat oor hulle griewe.

"Ons het antwoorde gesoek... Mense wag al lank vir huise, maar intussen verdwyn daar geld en niks word gedoen nie," het hy bygevoeg.

– Was jy op die toneel? Stuur jou foto's aan ons.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: dienslewering  |  betogings  |  behuising
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
15 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

John Allers sê... ja dan moet ek nog cyber jerk ook wees . dit raak moeilik so tussen regs en liberaal . Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.