Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Benoemings vir Zuma, Motlanthe

2012-11-12 10:27
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die ANC-vroueliga in KwaZulu-Natal het pres. Jacob Zuma benoem vir herverkiesing as president van die party, het The Star berig.

Die ANC se tak in Liliesleaf Farm is egter ten gunste van adj.pres. Kgalema Motlanthe.

Dr. Celiwe Madlopha, provinsiale voorsitter van die ANC-vroueliga, het aan die koerant gesê die vroueliga sal ook die sakeman Cyril Ramaphosa benoem as adjunk-president, Baleka Mbete as voorsitter en Gwede Mantashe as sekretaris-generaal.

Zweli Mkhize, premier van KwaZulu-Natal, is tydens 'n benoemingskonferensie in Pietermaritzbutg benoem as tesourier-generaal en Jesse Duarte as adjunk-sekretaris-generaal.

Volgens The Star het die ANC se Liliesleaf Farm-tak adj.pres. Kgalema Motlanthe benoem as leier van die ANC.

Die regerende party sal in Desember, tydens sy nasionale konferensie in Mangaung in die Vrystaat, nuwe leiers kies.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
12 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

StormerHJ sê... Aan Duitse Vlag: Zimbabwe was nog nooit belangrik vir die Weste nie omdat die land geen noemenswaardige hulpbronne besit nie en ook nie 'n militêre bedreiging inhou nie. Die meeste wat die Weste wou doen, was om Zimbabwe ekonomies te isoleer en sanksies toe te pas. Ongelukkig moes die paar blankes daar 'n hoë prys betaal vir die manewales van die diktator, Robert Mugabe wie steeds uitvaar teen die Weste. Die resultaat van die Mugabe-regering, is 'n ekonomies verpletterde land en miljoene wat in buurlande 'n heenkome moes gaan soek terwyl armoede aan die orde van die dag is. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Central Johannesburg - 17:36 PM
    Road name: M1 Southbound
    ACCIDENT approaching Crown Interchange
  • Saturday Houghton Estate - 13:26 PM
    Road name: Louis Botha Avenue
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houghton Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Project Estimator

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Qualified CA

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering

Assistant Director

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R750000 - R1000000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.