Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Benoemings vir ANC-topses gou bekend

2012-12-14 14:54
Tweets Share Share line Print

Bloemfontein – Die ANC sal Sondag die name bekendmaak van lede wat die benoeming vir die party se topses-posisies aanvaar het, het Jackson Mthembu, woordvoerder van die party, gesê.

Die ANC se 53ste nasionale kongres word vanaf Sondag tot Vrydag in Mangaung in die Vrystaat gehou.

Mthembu het gesê ANC-afgevaardigdes sal tydens Sondagaand se benoemings kandidate kan benoem wie se name nie reeds op die lys verskyn nie. Altesaam 25% van die konferensie moet egter dié benoeming ondersteun.

Pres. Jacob Zuma en adj.pres. Kgalema Motlanthe is albei vir die regerende party se toppos benoem.

Thabo Masebe, Motlanthe se woordvoerder, het gesê Motlanthe het die benoeming vir drie posisies – president, adjunkpresident en lid van die nasionale uitvoerende komitee – aanvaar.

Ander kandidate wat vir die pos van adjunkpresident benoem is, is die sakeman Cyril Ramaphosa, ANC-tesourier-generaal, Mathews Phosa en Tokyo Sexwale, minister van menslike nedersettings.

Benoemings vir sekretaris-generaal, adjunk-sekretaris-generaal, voorsitter en tesourier-generaal sal ook Sondag bekend gemaak word.

Die konferensie word op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat in Bloemfontein gehou en sal afskop met 'n politieke verslag deur Zuma en 'n organisasieverslag deur die sekretaris-generaal, Gwede Mantashe.
     
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

DeWet Momberg sê... Ook al wanneer hulle skool toe sal gaan , om te moor en roof ! Sleg wetters ! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Paulshof - 09:45 AM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road - expect DELAYS
  • Thursday Woodmead - 09:43 AM
    Road name: Pretoria Main Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Woodmead Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.