Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Beleggingsbeleid moet aandag kry – Cosatu

2012-09-18 16:27
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Beleggingsbeleid moet aangespreek word ten einde werkloosheid te hanteer, het Zwelinzima Vavi, Cosatu se sekretaris-generaal, Dinsdag gesê.

“Die privaatsektor sit met byna R1,2 biljoen in kontant wat nie belê is nie,” het Vavi aan afgevaardigdes by Cosatu se 11de nasionale kongres in Midrand, Johannesburg, gesê.

“Dit is ‘n sosiale surplus wat werkers vervaardig het en wat sakeondernemings weier om produktief te belê.”

Vavi het Cosatu se politieke verslag tydens die tweede dag van die konferensie aangebied.

‘n Swakheid van die federasie is dat daar geen veldtogte is om kapitalisme te bestry nie, as gevolg van die verskillende idees wat gevegte onder geaffilieerdes veroorsaak.

“Waar is die betoging na die JSE om te sê belê asseblief hierdie geld... Ons wil saam met julle werk om seker te maak julle belê,” het Vavi gesê.

“Waar is hierdie veldtogte?”

– Volg Nuus24 op Twitter 

- SAPA

Lees meer oor: zwelinzima vavi  |  cosatu
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
13 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Frans Van Der Merwe sê... Daar maak hulle een m..rse fout, moet dit nie adverteer nie, moenie petisies opstel nie, moenie met die regereing onderhandel nie... doen net jou ding hoe minder die regering weet hoe minder gaan hulle probeer inmeng. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Materials Planner

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Finance
Market Related

Project Manager (2 Year contract)

Centurion
Communicate Cape Town Finance
Market Related

IntermediateSharePoint Developer

Sandton
Communicate Cape Town Finance
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.