Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Bekende skrywer oor Zim-regime dood aangetref

2012-08-12 07:50
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die polisie sê die skrywer Heidi Holland, wat ondermeer die outobiografie van Zimbabwe se president Robert Mugabe geskryf het, is dood in haar huis aangetref.

Lt.kol. Katlego Mogale sê ‘n tuinier het Holland se liggaam by haar huis in Mellville, Johannesburg gekry. Sy was 64.

Mogale sê dit blyk of Holland selfmoord gepleeg het en dat daar geen tekens van gemene spel of diefstal was nie.

Holland het in 2008 die boek Dinner with Mugabe geskryf, wat onderhoude met familie-lede en vriende van Mugabe ingesluit het. Die boek sluit ook Holland se onderhoude met Mugabe self in.

Holland was ‘n vryskut-joernalis en het ‘n rubriek vir The Star geskryf.

Sy het ook onlangs ‘n boek oor die ANC geskryf, getiteld 100 Years of Struggle – Mandela's ANC.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- AP

Lees meer oor: heidi holland  |  selfmoorde
VOLGENDE OP NUUS24X

FW vaar uit teen pessimiste

2013-05-21 18:52

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Kokkie de Kock sê... Ai tog, ou Blip, Maka Drama, Womba Wonder, soeker na Identiteit, Te-skaam-vir-eie-naam: Al weer die ou NP-bangmaakstorie van 'n burgeroorlog !!Die bogstorie waarmee kiesers belieg is om vir F.W. 'n mandaat te gee om S.A. aan die ANC te oorhandig. Geen bewyse om dit te staaf nie. Uit die duim gesuig. En FW swyg in al elf tale oor die duisende boere wat sedert 1994 uitgemoor is, Nkandla, Gupta-gate, media-snoerwet, die algehele ineenstorting van ons weermag en polisie,Marikana, korrupsie, ineenstorting van munisipale dienste......te veel om hier te noem. En hy praat van "vooruitgang". Hy moet sy kop laat lees. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday North Riding - 19:05 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Witkoppen Road
  • Tuesday Bramley - 18:52 PM
    Road name: Corlett Drive
    TRAFFIC LIGHTS short-timing at M1 Highway
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Forecasting Specialist

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Materials Planner

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Graduate Intern

Cape Town
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.