Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Bekende aktivis wil ANC verlaat oor Zuma

2012-11-28 10:43
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die aktivis Zachie Achmat sal sy lidmaatskap van die ANC opgee indien pres. Jacob Zuma vir ‘n tweede termyn as leier van die regerende party verkies word.

“As Zuma verkies word, sal ek nie langer lid van die ANC wees nie,” het hy aan Beeld gesê.

Achmat, stigter van die Treatment Action Campaign (TAC) en deesdae onder meer ook kampvegter vir plaaswerkers se regte, sê die president is besig om die land rot en kaal te steel.

“Die party het ’n leier nodig wat integriteit het, wat nie huiwer om op te tree teen korrupsie nie en wat bo verdenking is.”

Achmat sê daar is reeds bewyse in ’n hof wat Zuma direk aan korrupsie koppel.

Schabir Shaik is tronk toe vir ’n korrupte verhouding met Zuma... Nou sien ’n mens ook die hele Nkandla-besigheid wat op die lappe kom. Die president is nie langer verdedigbaar nie. Die ANC is nie meer die party waarby ek in 1980 aangesluit het nie.”

Achmat het hom ook uitgespreek teen Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC.

Hy sê terwyl ANC-lede bang is vir Mantashe, is daar byna niemand buite die party wat agting vir hom het nie.

“Die sektretaris-generaal is die persoon wat die party se lede tot orde moet roep. Hy moet byvoorbeeld aksie neem teen lede wat korrup optree, maar doen dit selde, indien ooit.”

Volg Nuus24 op Twitter  

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
20 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Paul von Below sê... Sterkte aan die veldwagter en die manne wat n'moeilike taak het . Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Central Johannesburg - 17:36 PM
    Road name: M1 Southbound
    ACCIDENT approaching Crown Interchange
  • Saturday Houghton Estate - 13:26 PM
    Road name: Louis Botha Avenue
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houghton Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Accountant

Cape Town Northern Suburbs
Communicate Cape Town Engineering
R16000 - R19000

Financial Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R300000

Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R720000 - R800000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.