Bekende Bfn-vrou dood in motor gekry

2010-06-02 06:57
Tweets Share Share line Print

Bloemfontein– Die bekende Pinkie Pelser (38) is dood in ’n motor agter ’n vulstasie langs die N1 in die Ferreira-omgewing by Bloemfontein gekry nadat sy vermoedelik selfmoord gepleeg het.

Lt.kol. Annelie Wrensch, hoofwoordvoerder van die Park­weg-polisiekantoor, sê mense van die omgewing het gisteroggend op haar in die motor afgekom toe hulle gaan kyk het of iets fout is.

’n Pyp was van die uitlaatstelsel na binne die motor gekoppel.

Die motor se masjien het nie meer geloop nie, want die brandstof was op. Sy was vermoedelik al sedert Maandagnag daar. In die motor het die polisie ook drank en pille gekry.

Wrensch sê geen misdaad word vermoed nie. Die mense by wie sy gewoon het, het Pelser glo Maandag laas gesien. Pelser laat ’n seun en ’n dogter agter.

    * Pelser was in 2006 gereeld in die nuus ná ’n beweerde stormagtige verhouding met Mike Pieterse, bekende sakeman van Bloemfontein en eggenoot van mev. Zola Budd-Pieterse, bekende langafstandatleet.

Die Pieterses het intussen versoen en woon nou in Amerika.

Daarna het sy in dieselfde jaar aan Neels Bothma, sakeman van die Awimaweh-oord by Tweespruit, verloof geraak. Dié verlowing het enkele maande geduur voordat sy die verloofring vir hom teruggegee het.

- Volksblad

Volg Nuus24 op Twitter

- Volksblad

Lees meer oor: selfmoord

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Wessel sê... Presies, kon dit nie beter gestel het nie Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

RENAULT

Scenic 1.4 Authentique MPV
2002
R 71,200.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2007
R 109,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.