Bejaarde vrou op plaas vermoor

2010-12-03 15:19
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n 63-jarige vrou is dood en haar man ernstig beseer tydens ‘n aanval op hul plaas naby Moedwil buite Rustenburg, het die departement van gemeenskapsveiligheid in Noordwes Vrydag gesê.

“Die bejaarde vrou en haar 62-jarige man is Donderdagmiddag omstreeks 16:00 op hulle plaas, Hartbeesfontein, aangeval,” het Lesiba Moses Kgwele, woordvoerder, in ‘n verklaring gesê.

Na bewering was die paartjie se hande en voete met elektriese kabels vasgebind.

Die man kon daarin slaag om te ontsnap en het sy plaaswerkers gevra om hulp te ontbied. Hy is in die Peglerae-hospitaal opgeneem met ernstige hoofbeserings.

Ses vuurwapens, drie selfone en die egpaar se bakkie is tydens die voorval gesteel.

Die polisie het nou ‘n reuse-soektog van stapel gestuur om die verdagtes vas te trek.

Volg Nuus24 op Twitter.
 

- SAPA

Lees meer oor: plaasaanvalle  |  moorde

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Wessel sê... Presies, kon dit nie beter gestel het nie Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

RENAULT

Scenic 1.4 Authentique MPV
2002
R 71,200.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2007
R 109,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.