Bejaarde vermoor in rooftog

2010-03-05 19:02
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n 68-jarige man is vroeg Vrydagoggend op sy kleinhoewe in Mullerstuine naby Barrage gedurende ‘n gewapende rooftog vermoor, het polisie in Gauteng gesê.

Robert Hunter, wat aan Parkinson se siekte, sowel as been- en gewrigsiektes gely het, is kort na 05:00 deur sy seun gevind, het insp. Kinnie Steyn gesê.

Die seun, Freddy Hunter, wat in ‘n ander huis op dieselfde erf woon, het wakker geword en drie mans gesien wat probeer het om sy pa se motor te steel.

Die mans het gevlug nadat hy verskeie waarskuwingskote gevuur het.

Hy het ;’n sekuriteitsmaatskappy gekontak en saam met hulle by sy pa se huis ingegaan.

Robert Hunter se lyk is met ‘n groot wond in sy bors gevind wat deur ‘n skerp voorwerp veroorsaak is.

Hulle het ‘n jaggeweer en ‘n haelgeweer langs sy pa se motor gevind.

Verskeie sakke met kruideniersware is heelwat later in ‘n aangrensende veld gevind.

Polisie het binne ure drie mans in hegtenis geneem.

Hulle het ‘n haelgeweer, selfone en juweliersware in hulle besit gehad.

Die mans word ook gesoek vir ander gewapende rooftogte in die omgewing.

Hulle sal Maandag in die landdroshof in Vanderbijlpark verskyn.

- Sapa

 

Lees meer oor: moorde  |  rooftogte  |  bejaardes

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Andries sê... Die "probleem "kan/sal nie beskaafd opgelos word nie maar op die Afrika wyse. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY02
2005
R 99,990.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 109,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2005
R 59,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.