Bejaarde se lyk in tas onder bed gevind

2010-01-20 18:48
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Die lyk van ‘n 65-jarige vrou is versteek in ‘n tas onder haar bed in haar woonstelblok in Strand gevind, het polisie Woensdag gesê.
“Ons vermoed dat sy Sondag vermoor is want haar lyk sal amper begin ontbind,” het insp. Olebogeng Tawana gesê.

Die vrou se lyk is Dinsdag gevind nadat inwoners van die woonstelblik bekommerd geraak het en die polisie gekontak het omdat hulle die vrou Saterdag laas gesien het.

“Sy was ‘n bekende pianis by die Welgeleegen woonstelblok. Nie ‘n dag het verbygegaan wat sy nie musiek gespeel het nie,” het Tawana gesê.

Die vrou se naam kon nie bekend gemaak word nie omdat haar naasbestaandes nog nie in kennis gestel is nie. Die laaie en deure van haar kaste was oop en haar klere was oor die vloer gegooi.

Volgens polisie is ‘n 25-jarige vrou in hegtenis geneem nadat sy glo ‘n tjek van R2000 met die slagoffer se handtekening op wou laat uitbetaal. Sy is in die woonstelblok gevind en het aan polisie gesê dat sy die huis oppas omdat die eienaar weg was.

Die polisie is na die bank geroep voor die lyk ontdek is en vermoed dat die vrou daar was om van die lyk onstale te raak.

Sy sal in die hof verskyn op aanklag van moord, diefstal en bedrog. Polisie ondersoek ook haar moontlike verbintenis met ander misdade wat in die Tafelsig area gepleeg is.

Behalwe vir ringe wat van die slagoffers se vingers verdwyn het is dit nie bekend wat van haar woonstel gesteel is nie.

- Sapa
 

Lees meer oor: moorde  |  misdaad

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

andre.rabie3 sê... n k bus, en moenie die drywer vergeet nie, 93, ek se n drywer, want n drol dryf en n bestuurder bestuur, Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

CHEVROLET

SONIC 1.6 LS 5DR
2011
R 151,620.00

CHEVROLET

SONIC 1.4 LS 5DR
2012
R 156,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.