Bejaarde paartjie op plaas in Vredendal aangeval

2012-02-02 12:55
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – ‘n Bejaarde paartjie is Donderdagoggend in hul plaashuis op die Vredendal-Lutzville-pad in Vredendal deur vier mans aangeval, het die polisie gesê.

Die man en vrou, wat onderskeidelik 75 en 81 jaar oud is, is in hul kamer wakker gemaak deur vier mans wat gebroke Afrikaans gepraat het, het kapt. F.C. Van Wyk, polisiewoordvoerder, in 'n verklaring gesê.

Van Wyk het gesê die mans het by die agterdeur toegang tot die huis verkry.

Die mans, wat met messe gewapen was, het die huis geplunder en geld van die paartjie geëis.

Hulle het ‘n onbekende hoeveelheid geld en juwele gesteel. Die paartjie is daarna gedwing om op hul bed te lê en die mans het hul hande agter hul rûe vasgebind.

Die verdagtes het hulle in die kamer toegesluit en gevlug.

Enigiemand met inligting oor die voorval kan die Vredendal-polisiekantoor op 072 201 3258 of kapt. Carin Loock op 082 469 3132 bel.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- SAPA

Lees meer oor: plaasaanvalle  |  misdaad

Lewer kommentaar op hierdie artikel
90 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

andre.rabie3 sê... n k bus, en moenie die drywer vergeet nie, 93, ek se n drywer, want n drol dryf en n bestuurder bestuur, Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

CHEVROLET

SONIC 1.6 LS 5DR
2011
R 151,620.00

CHEVROLET

SONIC 1.4 LS 5DR
2012
R 156,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.