Bejaarde paartjie op plaas aangeval

2010-02-24 20:13
Tweets Share Share line Print

Bloemfontein – ‘n 83-jarige man, sy familie en ‘n plaaswerker is Woensdag in die Welkom-omgewing deur agt mans wat gemaak het of hulle beeste kom koop aangeval, het polisie in die Vrystaat gesê.

Volgens kapt. Stephen Thakeng het die voorval rondom 12:15 op die plaas Doornlaagte plaasgevind.

“Hulle het gemaak of hulle koeie wil koop en toe hulle by die kraal is het die agt mans die boer en ‘n plaaswerker aangeval.”

Cornelius Cronjé en sy 30-jarige werker, David Mei, is met plastiek toue vasgebind en by die kraal gelaat voordat die mans aanbeweeg het na die huis.

Volgens Thekeng het die mans vir Anna Marie Cronjé, 85, en haar dogter Petronella, 53, in die huis oorweldig. Hulle is vasgebind en gedwing om op die eetkamervloer te lê.

“Die verdagtes het aangedring op geld en vuurwapens.”

Op ‘n stadium is Cronjé van die kraal na die huis geneem.

Die aanvallers het uiteindelik twee pistole en ‘n onbekende hoeveelheid geld van ‘n kluis geneem.

Mei het homself losgekry en hulp ontbied van ‘n nabygeleë plaas.

Die agt verdagtes het weggejaag in ‘n geel Isuzu bakkie met ‘n wit dak.

Cronjé het beserings aan sy kop opgedoen nadat hy met ‘n stomp voorwerp geslaan is en sy vrou het beserings aan haar hande opgedoen.

Hulle is in ‘n hospitaal in Welkom opgeneem.

- Sapa


 

Lees meer oor: plaasaanvalle  |  bejaardes

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Spook sê... Ja stop net die onwettige konneksies. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 16-21°C Mostly sunny. Cool. Pta: 19-28°C Numerous showers. Mostly cloudy. Mild.
Jhb: 17-25°C Numerous showers. Morning clouds. Mild. Bfn: 17-25°C Heavy rain. Mostly cloudy. Mild.
Dbn: 23-27°C Heavy rain. Breaks of sun late. Mild. PE: 18-22°C More sun than clouds. Cool.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB220 LE D-Cab
2004
R 89,990.00

TOYOTA

Corolla 2.0 D-4D Exclusive Dsl MY10
2011
R 221,900.00

ISUZU

KB300 TDi LWB LX Dsl MY04
2007
R 212,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.