Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Bejaarde (91) in haar huis verkrag

2012-10-06 09:58
Tweets Share Share line Print

Pietermaritzburg – Die polisie het sy teenwoordigheid in die Hayfields-gebied van Pietermaritzburg verhoog ná 'n 91-jarige vrou Vrydag in haar huis verkrag is, het The Witness Saterdag berig.

Die vrou was alleen by die huis toe sy verkrag is.

Die vrou se familie en bure is geskok deur die aanval, en kon nie verklaar hoe die man toegang tot die huis gekry het nie.

“Hierdie is 'n huis met 'n goeie heining en sekerheidstelsel. Hoe het hierdie man in die erf gekom?” het die bure op die toneel gevra.

Die slagoffer was duidelik in skok, en is na 'n nabygeleë hospitaal geneem.

Polisiebeamptes het hulle na die N3 gehaas en 'n honde-eenheid uitgeroep ná 'n sekerheidswag op die toneel aan die polisie gesê het hy het 'n man met 'n sak op die N3 sien loop. Die man is opgespoor, maar het nie ooreengestem met die beskrywing van die aanvaller nie en is later vrygelaat. Hy het ook nie enige van die items wat uit die vrou se huis gesteel is, in sy besit gehad nie.

Die polisie het inwoners gevra om paraat te wees en om hulle te kontak indien enigiemand verdag opgemerk word.

– Lees hier meer.

– Volg Nuus24 op Twitter.

VOLGENDE OP NUUS24X

Dogters dagvaar Mandela

13 minute gelede

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Lumain Jacobs sê... Sies hoe inhalig Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.