Bedrog en pligsversuim striem grondsake

2010-09-30 08:37
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Grondhervorming in Suid-Afrika misluk omdat die departement wat daarmee gemoeid is nie ’n behoorlike oudit kan doen van al die grond in staatsbesit nie.

Só het Annette Steyn, DA-woordvoerder oor grondsake, ­gister in reaksie op die jongste jaarverslag van die departement van landelike ontwikkeling en grondhervorming (voormalig grondsake) gesê.

Die departement het weer ’n ­gekwalifiseerde ouditmening van die ouditeur-generaal ontvang.

Die vernaamste redes vir die departement se gekwalifiseerde ouditmening kan gewyt word aan:

- ’n Verlies van R53 miljoen te wyte aan interne bedrog.

- Uitstaande eise teen die departement wat R566 miljoen beloop.

- R420miljoen se uitstaande eise aan grondeisers, en

- Die departement se versuim om sy oudit van grond in staatsbesit te voltooi.

Die ouditeur-generaal het ook gesê die departement het nie ’n ­databank van al die huidige en voormalige begunstigdes van regeringsprogramme en -projekte nie.

“Daar is dus nie voldoende beheer om te verhoed dat fiktiewe begunstigdes finansiering ontvang nie.”

Steyn het op haar beurt te velde getrek omdat die departement altesaam R3 miljard agterstallig is wat finansiering aan nuwe grondeienaars betref.

- Die Burger

Lees meer oor: grondhervorming

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarie sê... Ek wonder of hulle nou in Duitsland ook 'n aansoek gaan bring dat die skildery van waar dit ookal uitgestal gaan word, verwyder moet word omdat dit oopgulp se waardigheid aantas Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

CHEVROLET

SONIC 1.6 LS 5DR
2011
R 151,620.00

CHEVROLET

SONIC 1.4 LS 5DR
2012
R 156,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.