Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Bedrieërs teiken Suid-Afrikaners in Aus

2013-02-12 07:00
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die polisie in Wes-Australië het ’n waarskuwing uitgereik oor bedrieërs wat blykbaar op Suid-Afrikaanse huiseienaars in dié gebied toegeslaan het, berig Beeld.

Die besonderhede van minstens twee Suid-Afrikaners wat duur huise daar het is só by eiendomsagente verander dat die agente al begin het om die huise te herverkoop.

Die eienaars se e-pos is vermoedelik onderskep om sodoende van hul persoonlike gegewens vas te stel, het Alan Hynd van die departement van verbruikersbeskerming in Wes-Australië gesê.

Die bedrieërs het hulle dan met hul eie vals besonderhede voorgedoen as die eienaars.

Hulle het die eiendomsagente opdrag gegee om die huise te verkoop.

In albei gevalle het die agente kopieë van die eiendomme se administrasie aan die bedrieërs gestuur.

In een geval is die agente versoek om die huis te verkoop.

Die versoek is “gestaaf” met vervalste briewe van die Australiese hoë kommissariaat in Pretoria.

Die bedrogspul het op die lappe gekom toe ’n agent snuf in die neus gekry het oor die “eienaar” se “Afrika-aksent” oor die telefoon.

Die bedrogtak van die polisie in Wes-Australië ondersoek die voorgenome “transaksies” om die betrokkenes te probeer identifiseer.

Volgens sr.sers. Dom Blackshaw, die ondersoekbeampte, moet Suid-Afrikaners kennis neem van die skelms aangesien hulle moontlik by ander agentskappe ook kan toeslaan.

Navrae kan aan consumer@commerce.wa.gov.au gerig word. 

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: bedrog  |  misdaad
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Maka Drama sê... Dis waar 'n Tronsvoller gaan om in die bronders te boljaar. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R720000 - R800000

Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R300000 - R450000

Financial Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R350000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.