'Barbie moenie tronk toe gaan'

2010-02-08 21:24
Tweets Share Share line Print

Pretoria - 'n Forensiese kriminoloog meen die veroordeelde seksmisdadiger Cézanne Visser, oftewel adv. Barbie, moenie tronk toe gaan vir haar misdade nie.

Ian Sonnekus het Maandag in die Pretoriase hooggeregshof ter versagting voorgestel dat die geskikte straf 'n opgeskorte vonnis of streng korrektiewe toesig en rehabilitasie sal wees.

"Die oortreder het berou getoon oor die voorvalle en die traumatiese effek wat dit op die slagoffer gehad het. Die opregte berou van die oortreder teenoor die slagoffers dui daarop dat rehabilitasie reeds onderweg is," het hy gesê.

Sonnekus het sy voorstelle gebaseer op Visser se getuienis tydens die verhoor en daaropvolgende konsultasie met haar, haar familie en kollegas.

Hy het bygevoeg dit is Visser se eerste oortreding.

Ander faktore ter versagting sluit in Visser se erge depressie voor en tydens die tydperk wat die misdade gepleeg is.

Die depressie het ook bygedra tot die feit dat sy nie die manipulasie van die vermeende stoker van die misdade, haar voormalige kêrel, Dirk Prinsloo, kon weerstaan nie.

Visser is in Oktober skuldig bevind op 11 van die 14 aanklagtes teen haar.

Sy het onder meer tereggestaan op aanklagte van onsedelike aanranding, besit en vervaardiging van kinderpornografie en aktiewe deelname in seksuele aktiwiteite Prinsloo se huis.

– Sapa
 

Lees meer oor: cezanne visser  |  hof  |  misdaad

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

wynakruger sê... Dpe eienaars van die galery behoort die ANC ook aan te kla vir aanhitsing tot geweld en intimidasie. Die kunstenaar het nooit gese dit is Zuma nie, dit was n' kwessie van n' skoen wat pas Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C Sunny. Mild. Pta: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

LEXUS

IS 250 AT
2006
R 239,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.