Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Bank hof toe gesleep oor vrou se affair

2012-12-21 14:53
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Johannesburgse man het FirstRand Bank probeer dagvaar nadat sy vrou glo op haar kollega verlief geraak het terwyl sy 'n werknemer by die bank was, het die Star Vrydag berig.

"Daar moet 'n slagspreuk wees. Ex curia Johannesburgensis semper aliquid novi: daar is altyd iets nuuts uit die Johannesburgse hoërhof," het regter Nigel Willis in sy bevinding gesê.

"Ek weet dat 'n regsgeding verbeeldingryk kan wees hier in Johannesburg, maar die een verdien 'n spesiale prys."

In 'n aansoek wat voor die hof gebring is het Dessie Ramnath beweer dat die bank verantwoordelik was vir die pyn en lyding wat sy vrou se buite-egtelike verhouding veroorsaak het.

Willis het gesê die bewering is bisar en duidelik sonder enige meriete.

"Ek is redelik seker dat ons nie in hierdie land gaan begin om toe te laat dat werkgewers vergoeding betaal omdat mense by die werk verlief raak nie."

"Dit gebeur die heeltyd en sal aanhou gebeur tot die koeie huis toe kom," het Willis bygevoeg.

Volg Nuus24 op Twitter.


- SAPA

Lees meer oor: hofsake  |  kan jy glo?
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
34 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

John Allers sê... hoor ,hoor se die eenmankoor . heeee-ha . Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Sunninghill - 15:47 PM
    Road name: N1 Southbound
    SLOW TRAFFIC between Rivonia Road and the William Nicol Drive exit
  • Thursday Braamfontein - 15:46 PM
    Road name: M1 Southbound
    BRIDGING PLATES across the carriageway approaching the Crown Interchange - DELAYS from Empire Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.