Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Balju lê beslag op Cope-eiendom

2012-01-20 14:35
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die balju van die hof het ‘n klopjag uitgevoer by Cope se kantore in Johannesburg om beslag te lê op goedere ter waarde van R82 500, het The Star Vrydag berig.

Dít kom ná 'n beslissing van die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) oor 'n werknemer wat onregverdig afgedank is.

Nietemin kon die balju slegs daarin slaag om Woensdag beslag te lê op goedere ter waarde van R8 000 in die klopjag, het die koerant berig.

Die items het ‘n paar rekenaars, ‘n faksmasjien met die party se medestigter, Mbhazima Shilowa, se naam op en ‘n mikrogolfoond ingesluit.

Sithembiso Khanyile het die KVBA in Julie genader toe sy salaris oor drie maande gehalveer is en hy daarna afgedank is.

Hy het glo gedink die afname in sy salaris was as gevolg van sy ondersteuning van Shilowa in die faksie-gevegte vir die party se leierskap.

Cope se sekretaris, Lyndall Shope-Mafole, het aan die koerant gesê dat die party die geldigheid van die beslaglegging moet bevestig, aangesien dit nie die eerste keer was wat die balju besoek afgelê het by die kantore nie.

“Baie mense wat afgedank is het ons al in ‘n groot klomp skuld laat beland. Een van die redes hoekom ons Shilowa moes afdank, was omdat hy ons in baie skuld geplaas het,” het sy gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: cope  |  sa-politiek
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jan van der Westhuizen sê... "Die meerderheid van Amerikaanse burgerlikes wat na Suid-Afrika reis kom veilig terug." - Baie gerusstellend. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Fourways - 07:21 AM
    Road name: N1 Northbound
    DELAYS between Malibongwe Drive and the Rivonia Road exit
  • Thursday Pretoria - 07:21 AM
    Road name: Stormvoel Road Both Ways
    SLOW TRAFFIC approaching Derdepoort Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.