Baksteen tref baba teen kop

2010-01-01 10:56
Tweets Share Share line Print

Hillbrow - Nege mense, insluitend 'n 11 maande oue baba, is in die hospitaal opgeneem ná hulle tydens Nuwejaarsvierings in Hillbrow beseer is, het polisie in Gauteng gesê.

Die insidente het plaasgevind tussen 23:30 Donderdag en 01:30 Vrydag, het supt. Lungelo Dlamini gesê.

'n Baba is ernstig beseer toe 'n baksteen haar teen die kop getref het, het hy gesê. Sy is in 'n kritieke toestand by die Charlotte Maxeke Johannesburg Akademiese Hospitaal.

Sommige van die ander beseerdes is gesteek tydens onderonsies tussen besope partytjiegangers, en ander is deur voorwerpe getref tydens Nuwejaarsvierings, het Dlamini gesê.

Hy het gesê 10 mense is in sentraal Johannesburg in hegtenis geneem ná hulle 'n bottel by hulle woonstel se venster uitgegooi het. Dit het 'n polisievoertuig getref wat Mooi- en Breëstraat gepatrolleer het.

"Die beampte [wat die voertuig bestuur het] is nie beseer nie, maar die windskerm van die polisiemotor is beskadig".

Polisie het 'n klopjag op die woonstel uitgevoer. Hulle het op 10 dronk mense in die woonstel afgekom, en hulle in hegtenis geneem vir kwaadwillige saakbeskadiging.

– Sapa

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: hillbrow  |  nuwejaar  |  misdaad

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Bomb sê... Watse bus vat 92 mense? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris 1.0 T1 3-dr
2008
R 94,990.00

NISSAN

X-Trail 2.0 4x2 MY06
2006
R 152,000.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.4 Trendline MY05
2007
R 105,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.