Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Baie hoës by ‘einde van Sisulu-liefdesverhaal’

2011-06-12 08:04
Tweets Share Share line Print

Die “wonderlike” liefdesverhaal van Albertina Sisulu en haar man, wyle Walter Sisulu, is met haar afsterwe volbring.

Max Sisulu, oudste seun van die ontslape struggle-veterane, het gister by sy ma se begrafnisdiens dié stelling oor sy ouers gemaak en hartseer bygevoeg dat hulle “nou nooit weer van mekaar geskei sal wees nie”.

Honderde mense, ook regeringsamptenare en ANC-swaargewigte, het van oor die land en Afrika heen Sisulu (92) se amptelike staatsbegrafnis in die Orlando-stadion in Soweto bygewoon.

Onder die hooggeplaastes was pres. Jacob Zuma, adj.pres. Kgalema Motlanthe, Kenneth Kaunda, oudpresident van Zambië, Jakaya Kiwkete, president van Tanzanië, en Morgan Tsvangirai, eerste minister van Zimbabwe.

Vir oudpres. Nelson Mandela was dit egter “te pynlik om persoonlik van ’n suster, vriend en trooster afskeid te neem”, maar sy vrou, Graça Machel, het sy boodskap aan begrafnisgangers voorgelees. Mandela het geskryf die jare eis sy tol en “kamerade en vriende sterf nou een vir een”.

“Elke keer as nog een sterf, voel dit soos ’n stuk van my wat weggesny word. Nie een was egter so seer soos toe jy, my suster, gesterf het nie. Jy is waarlik een van die grootste Suid-Afrikaners.”

Zuma het in sy lofrede gesê Sisulu se afsterwe is ’n skerp herinnering dat ’n “uitstaande, toegewyde en roemryke generasie van leiers” besig is om uit te sterf.

“Hulle het hul deel gedoen en ons na vryheid gelei. Ter ere aan hulle moet ons hul visie van ’n nie-rassige, demokratiese en vooruitstrewende Suid-Afrika realiseer.

“Ons begrawe ’n staatmaker en moeder van die nasie wat met ’n mengsel van veerkragtige vermoë en sielskrag koloniale onderdrukking en apartheid beveg het terwyl sy ook ’n sagte plekkie vir armes en onderdruktes gehad het.”

Sisulu is later langs haar man in die Newclare-begraafplaas begrawe.

- Volg Nuus24 op Twitter.

- Rapport

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jerry Springer sê... Skokkend wil nie weet wat is volgende ,kan net wonder waar is die boonste deel. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Weltevreden Park - 17:59 PM
    Road name: N1 Southbound
    SLOW TRAFFIC approaching the 14th Avenue exit
  • Friday Devland - 17:57 PM
    Road name: N1 Southbound
    DELAYS between Golden Highway and the N12 Potchefstroom Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.