Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Babas sterf weens tekort aan dokters

2013-01-06 09:32
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Vier babas het in die George Masebe-hospitaal in Mokopane, Limpopo, gesterf omdat daar glo nie dokters is om hulle te behandel nie.

RSG berig 'n besorgde dokter by die mediese fasiliteit sê sommige babas is in vier dae nie deur 'n dokter ondersoek nie.

Dr. Mashilo Kgathi sê daar was net drie dokters aan diens by die hospitaal toe die babas aan behandelbare oorsake dood is.

Kgathi sê weens die werkslading het dokters sedert Nuwejaar nog nie saalrondes gedoen nie en sê dit is 'n onmoontlike situasie vir twee dokters om na 'n hospitaal met 280 beddens om te sien.

Volg Nuus24 op Twitter  

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
45 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Henk Barnard sê... ...nog 'n ding wat my eindeloos grief aangaande die hele lyfstraf-debat, is dat die anti-lyfstraf proponente dit wil hê asof die kinders geen sê in die saak gehad het nie, en maar net die arme ou slagoffertjies van een of ander waansinnige masochistiese magsbehepte onderwyser is. Die waarheid is egter bietjie anders. ELKE kind het 'n keuse of hy geslaan gaan word of nie. Of die kind gestraf of beloon word is bloot die erkenning wat gegee word aan 'n besluit wat die kind self geneem het. Dit is moontlik om van graad 1 tot matriek deur die skool te gaan sonder om 'n enkele keer geslaan te word, net soos wat die moontlik is om deur jou hele volwasse lewe te gaan sonder om een keer in die tronk op te eindig. Jy moet bloot net gehoorsaam wees, en die regte besluite neem. Of jy egter as kind geslaan word, of as grootmens in die tjoekie beland, is suiwer jou eie keuse. Vir die anti-lyfstraf manne wil ek voorstel dat hulle ten minste konsekwent moet wees en ook dan daarop aandring dat tronkstraf ook summier verban moet word, omdat dit grensloos wreed is om iemand sy vryheid van beweging te ontneem. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Vredefort - 10:19 AM
    Road name: R59
    ACCIDENT (two trucks) at the R721
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.