Babamelk-formule gesteel, onveilig

2009-11-23 18:39
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Nestlé Suid-Afrika kan nie meer die kwaliteit en die veiligheid van hul babamelk-formule waarborg nie, het ’n woordvoerder Maandag gesê.

Dit volg nadat ’n groot aantal van hul produkte vanuit hul fabriek in Harrismith gesteel is.

"Weens die feit dat dié produkte Nestlé se streng kontrolering en wakende oog verlaat het, kan die onderneming nie meer die kwaliteit en veiligheid daarvan waarborg nie en vra dat die produkte om veiligheidsredes nie ingeneem moet word nie,” het Ravi Pillay gesê.

Nestlé is tans in noue samewerking met die Suid-Afrikaanse polisie om die produkte so gou moontlik terug te kry en van winkelrakke te verwyder.

Die produkte sluit in Nan, Pelargon en Lactogen.

“Die produkte is beperk tot Harrismith en omliggende dele. Sommige oortreders is reeds in hegtenis geneem. Die produkte sal meestal in die informele sektor verkoop word,” het hy gesê.

Nestlé het sekuriteit ná dié voorval opgeskerp om nóg so 'n voorval te voorkom.

-Sapa
 

Lees meer oor: roof  |  nestle

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Bomb sê... Watse bus vat 92 mense? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris 1.0 T1 3-dr
2008
R 94,990.00

NISSAN

X-Trail 2.0 4x2 MY06
2006
R 152,000.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.4 Trendline MY05
2007
R 105,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.