Baba wreed mishandel

2010-02-08 10:27
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – ‘n Agt maande oue seuntjie is gered ná hy tussen vuil skottelgoed, elektriese kabels en vuil doeke moes oorleef.

Gerugte oor die omstandighede waarin die baba moes leef het in sy gemeenskap die ronde gedoen, maar dit was uiteindelik ‘n baba-oppasser wat die baba uit dié gemors gered, na ‘n hospitaal geneem, en ‘n saak teen die ouers geopen het.

‘n Dokter by die Olivedale-kliniek het meer as 10 breuke aan die kind ontdek, sowel as gebreekte ribbes, breuke aan sy elmboë, ‘n gewrig en ‘n enkel. Daar was glo ook sigaret-brandmerke onder sy voete, sowel as rooi sere op sy wang en voorkop.

Die Randburgse polisie het op dieselfde dag by die paartjie se huis in Paulshof opgedaag en hulle in hegtenis geneem.

Lees die volle storie by iol
 

Lees meer oor: mishandeling  |  kinders

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

oupaoumascheepers sê... Belastingbetalers geld in die water ! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 4-15°C Mostly sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Applications Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R500000 - R600000

SQL Specialist

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R300000 - R400000

BI Specialist

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R300000 - R400000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RunX 140 RT 5-dr MY05
2005
R 105,995.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 123,120.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2007
R 109,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.