Baba verdrink in swembad

2012-01-03 07:46
Tweets Share Share line Print

Monya Zinn

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Welkom – “Dit is nie wat ons nou al vir haar wou gehad het nie, maar sy is nou ’n engeltjie by die Here.”

So sê die hartseer Rosa van Heerden, ouma van klein Mon­ya Zinn, wat op Oujaarsdag hier in die swembad by haar oumagrootjie se huis verdrink het.

Monya sou Vrydag een jaar oud gewees het.

Die voorval was op die laaste dag wat haar ouers, Ronald en Eska Zinn, die huis van Hester Nel, wat met vakansie was, opgepas het.

Mnr. Zinn het Saterdagoggend vroeg opgestaan om die deur vir die honde oop te maak en het toe weer op die bed gaan sit, ’n sigaret gerook en weer aan die slaap geraak. Toe hulle later wakker word, was Monya weg. Ná ’n soektog in die huis is sy in die swembad gekry.

Van Heerden sê die familie is verpletter. Sy sê dit is ’n raaisel hoe klein Monya, wat by haar ouers op die bed gelê het, daar kon afkom sonder dat hulle haar gehoor het.

“Sy huil altyd as sy wakker word omdat sy dan melk wil hê. As sy van die bed afgeval het, sou sy ook gehuil het. Sy het nog nooit voorheen self van die bed kon afkom nie.”

Sy sê dit lyk of Monya eers na die badkamer gekruip en ’n speelding daar gevat het, voordat sy by die deur uit is. ’n Bal wat op die water gedryf het, het moontlik haar aandag getrek. 

Volg Nuus24 op Twitter

- Volksblad

Lees meer oor: kindersterftes  |  verdrinkings

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Gotterdammerung sê... Kompressie pitte??? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 5-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris 1.0 T1 3-dr
2008
R 94,990.00

NISSAN

X-Trail 2.0 4x2 MY06
2006
R 152,000.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.4 Trendline MY05
2007
R 105,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.