Baba sterf ná hy aan die brand gesteek is
2010-03-17 12:48
Kaapstad - ’n Vyf maande-oue baba het gesterf en sy ma is in die hospitaal opgeneem nadat hulle laat Dinsdagaand in hul huis in Soweto aangeval is.
’n Bende het omstreeks 20:40 in die 19-jarige Lerato Sekoati, die ma van die baba, se klein huisie in Mapetla ingebreek, het die ma gesê.
Hulle is met petrol gegooi en aan die brand gesteek.
Die drie verdagtes was glo deur nóg ’n vrou vergesel wat haar gesig bedek het om haar identiteit weg te steek.
Kliek hier vir die volledige berig.